Comments on: Training Africa style…

By: Janet
Hey Conrad

Jy se die ‘09 bike gaan die dam onder die eendtjie uitruk….  Ek ry tans die ‘06 epic s-works.  Gaan die ‘09 bike dan sooo ‘n verbetering wees dat ek liewer my cape epic 09 planne moet los en die ’09 specilized epic bike koop?  Dink jy die bike (veranderinge daaraan) gaan sooo die moeite wees dat ek my epic entry moet sacrifice?  Dis of die een of die ander…met die ekonomie tans kan ek nie altwee kry nie

Gaan die ‘09 bike nogsteeds ‘epic’ genoem word?

Die specialized cranks – is dit net so goed soos die xtr hollow tech?  Tans kan ek nie sien dat ek my xtr cranks vir enige ander cranks sal verruil nie…..hulle is soo smooth.

Is daar baie slange op jul plaas?

(ons het die 06 attakwas saam met jou en amber gery)

By: Janet
Hi Conrad

Jy noem jou ‘ou’ plaasbike is heavy.  Verwys jy hier na die raam dat dit heavy is?  Is die ‘08 s-work epic’s dan ligter?

Janet. Ek kan nie versker se^ of die 08 se raam ligter as die 05 is nie. Ek het laas jaar n Factory Prototype gery, en die was nogal lig. (oa is die verf afgelos om 180g te spaar) Die Specialized cranks is 200g ligter as XTR en behoort 08 of 09 op die produksie fietse te wees…

My plaasfiets het downhill “platform pedals”, baie Stans (wat ek verdik het met RSA se “Fug It”) en n groot tool boks agter die saal met 2 tubes en al die tools wat jy kry, n groterige pomp, swaar Rival saal, en al die ou gemakkies wat mens in n voor seisoen fiets wil he^.

Gelukkig verstaan min mense Afrikaans, maar glo my as ek se^ 09 se fiets ruk die dam onder die eend uit. Spaar solank.

Groete

C

By: Dylanvdm
Nice post…was getting worried for your part on that 4 month holiday that wasnt ending!

“EISH! This place is heaven”  But Ja, real life is about to dawn. See you in the Bosch this weekend and my true form will be revealed! (Bring wide-angle lens. or not)